Skip to content

DA blameer leierskapmislukkings vir vertragings in Gautengse gesondheidsdienste [KLANK]

# Die DA sê die Gautengse Gesondheid Department het ‘n leierskap- en personeelkrisis wat pasiëntesorg benadeel. Die party voer aan verskeie senior poste word in ‘n waarnemende hoedanigheid gevul, terwyl die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal meer as 200 befondsde vakante poste het. Madeleine Hicklin van die DA sê personeeltekorte veroorsaak langer wagtye en vertragings in pasiëntesorg:

ENG HicklinOnServiceDelays