# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi het misluk om die toenemende ontvoerings in Gauteng te bekamp. Gauteng verteenwoordig tans 52,8-persent van die nasionale gevalle. Michael Sun van die DA sê Lesufi het nie sy beloftes nagekom nie en beskryf dit as leë beloftes. Sun sê kommer het toegeneem na die moord op Olorato Mongale en die ontvoering van ‘n sakeman in Pretoria-Wes. Hy eis beter tegnologie en opgeleide anti-ontvoeringseenhede om hierdie groeiende krisis die hoof te bied:
DA beweer Lesufi het misluk om toenemende ontvoerings in Gauteng te bekamp [KLANK]
ENG-SunOnKidnappings