Skip to content

DA beweer Gautengse skole worstel met agterstand van R31,3-miljard in instandhouding [KLANK]

# Die DA in Gauteng berig provinsiale skole gaan agteruit en het ‘n agterstand van 31,3-miljard-rand in instandhouding. Die DA-lid, Michael Waters, sê ten spyte hiervan is slegs 427-miljoen-rand of 1,36-persent van die nodige fondse vir herstelwerk in die 2024/2025-boekjaar bewillig. Waters beweer die toestande vir leerders is onveilig aangesien amptenare glo die krisis miskyk. Hy bepleit aandag aan die agterstande om gehalte-onderwys te verseker:

ENG-WatersOnSchools