Skip to content

DA beweer Gautengse regering mors miljoene op Telkomlyne [KLANK]

# Die DA in Gauteng het die provinsiale regering veroordeel omdat hy miljoene rand op Telkom-landlyne mors en nie oorskakel na kostebesparende internetprotokol-telefone nie. ʼn Oudit deur die Departement van e-Regering het onthul die gebruik van IP-telefone kan groot gebruikers soos die Departemente van Gesondheid- en van Onderwys jaarliks miljoene rand spaar. Michael Waters van die DA beloof om antwoorde te kry en hom vir koste-doeltreffende oplossings te beywer:

ENG-WatersOnVOIP