# Die DA in Gauteng sê die provinsiale Gesondheidsdepartement se agterstallige skuld het binne drie maande van 4,8- tot 7,3-miljard-rand gestyg. Die DA-lid Jack Bloom sê hierdie begrotingstekort van elf-persent het veroorsaak dat poste gevries word, vertragings in betalings aan verskaffers, en tekorte aan kritieke mediese voorraad. Hy vra ‘n dringende verandering in die departement se leierskap:
DA beweer Gautengse Gesondheidsdepartement worstel met tekort van R7,3-miljard [KLANK]
ENG-BloomOnHealth