# Die DA het in ‘n skrywe aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika ‘n ondersoek gevra na die beleid in Ekurhuleni wat inwoners dwing om beëdigde verklarings te bekom en polisiesake oop te maak voor gesteelde elektrisiteitskabels vervang kan word. Michael Waters van die DA sê dit verhinder dienslewering en dit is onregverdig om die Stad se verantwoordelikheid op inwoners te plaas. Hy vra ook dat NERSA ondersoek instel na heraansluitingsfooie en moontlike lisensie-oortredings deur die munisipaliteit:
DA bevraagteken Ekurhuleni se reëls oor aanmelding van kabeldiefstal [KLANK]
ENG-WatersOnCity