Skip to content

DA bevraagteken die stad se leierskap voor sitting van Johannesburgse raad

# Die DA sal die media vandag voor Johannesburg se raadsitting toespreek oor kommer rondom die stad se aanhoudende mislukkings. Terwyl die G20-beraad oor drie maande plaasvind, bevraagteken die DA die doeltreffendheid van parallelle strukture soos die Presidensiële Werksgroep en burgemeester Dada Morero se sogenaamde bomb sqaud. Die party beskuldig ook die burgemeester dat hy met belangrike kwessies afwesig is. Die nuuskonferensie sal gelei word deur die DA se leier in Gauteng, Solly Msimanga, en die koukusleier in Johannesburg, Belinda Kayser-Echeozonjoku.