Skip to content

DA beskuldig Wes-Kaapse polisie dat hulle oortreders beskerm [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê dis onaanvaarbaar dat ʼn adjudantoffisier by die Lentegeur-polisiekantoor op diens bly terwyl hy skuldig bevind is op talle aanklagte van bedrog. Hy is betrek by die vermeende verkoop van polisiedossiere en in minstens twee interne tugprosesse skuldig bevind. Nicholas Gotsell van die DA sê die beampte het tydens een van die verhore skuldig gepleit, maar ontvang steeds ʼn salaris:

AFR NicholasonFraudConvictions