Skip to content

DA beskuldig verskeie partye dat hulle kandidate doelbewus vir kiesers wegsteek [KLANK]

# Die DA het ‘n dringende aansoek by die Verkiesingshof ingedien waarvolgens die EFF, ActionSA, die MK-party en die GOOD-party beskuldig word dat hulle doelbewus kandidate vir kiesers wegsteek. Die party beweer die partye verbuig die reëls deur die verkeerde vertolking van die wet. Die Verkiesingskommissie laat ‘n party toe om bykomende name na ‘n verkiesing in te dien. Die DA se nasionale woordvoerder, Karabo Khakhau, sê dit geld indien die party meer setels wen as wat daar kandidate op sy proporsionele verteenwoordigingslys is:

ENG KhakhauOnCase