# Die DA sê Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, het nog ‘n geleentheid verspeel om die adjunkburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, wat van korrupsie beskuldig word, te verwyder. Die party vra ‘n nuwe ondersoek na bewyse wat Modise verbind met verskeie maatskappye wat voordeel trek uit stadskontrakte, insluitend ‘n sekuriteitstender van 300-miljoen-rand en watertenkwa-ooreenkomste ter waarde van 777-miljoen-rand. Cilliers Brink van die DA sê inwoners verdien ‘n regering wat korrupsie aanpak, en nie oortreders beskerm nie:
DA beskuldig Tshwane burgemeester dat sy die adjunkburgemeester beskerm te midde van nuwe korrupsiebewerings [KLANK]
AFR BrinkOnTenderpreneurDeputy