# Die DA sê die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het nie daarin geslaag om ‘n duidelike kosteberekening vir die Nasionale Gesondheidsversekering voor te lê nie, maar beplan eerder om dit deur belastings wat nie goedgekeur is nie, te befonds. Die party doen ‘n beroep op Motsoaledi om die wet terug te trek en behoorlike openbare konsultasies te belê. Michéle Clarke van die DA sê korrupsie en wanbestuur, soos die 152-miljoen-rand suurstofaanleg-tender, toon dat die NGV kan misluk.
DA beskuldig minister Motsoaledi dat hy ‘n belastingplan wat nie goedgekeur is nie, deurdruk om NGV te befonds [KLANK]
ENG ClarkeOnTaxPlan