# Die DA sê Gautengse leerders kan weereens ‘n skoolplasingskrisis ervaar, aangesien die provinsiale onderwysdepartement nog nie aansoeke vir volgende jaar se graad een en graad agt-toelatings geopen het nie. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê die gebrek aan duidelike tydlyne laat ouers onseker voel en kan daartoe lei dat duisende leerders laat geplaas word of skooltyd mis, soos reeds in vorige jare gesien is:
DA beskuldig Gautengse Onderwysdepartement van vertragings met 2027-toelatingsproses [KLANK]
ENG SergioOnPlacementCrisis