Skip to content

DA beskuldig Gauteng Maatskaplike Ontwikkeling van dubbele standaarde met befondsing [KLANK]

# Die DA sê 171 niewinsgewende-organisasies in Gauteng is befondsing geweier weens nie-nakoming, terwyl staatsbeheerde fasiliteite met soortgelyke probleme, steeds gehelp word. Refiloe Nt’sekhe van die DA het die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling daarvan beskuldig dat hulle dubbele standaarde toepas, en gesê dat baie regeringsfasiliteite nie oor die nodige sertifikate, soos bouplanne en ontruimingsplanne beskik nie, maar steeds befondsing kry:

ENG RefiloeOnDefunding