Skip to content

DA beskuldig die EFF vann selektiewe woede oor wanadministrasie in Tshwane [KLANK]

# Die DA in Tshwane vra dat die EFF aanspreeklik gehou moet word oor bewerings van tendermanipulering in die metro. Dit volg na bewerings wat by die Madlanga-kommissie gemaak is en WhatsApp-boodskappe wat dui op moontlike politieke inmenging in ‘n sekuriteitstender waarby EFF-leier Julius Malema, betrokke was. Cilliers Brink van die DA sê die EFF kan nie die bewerings ignoreer terwyl hulle kommer oor ander bestuurskwessies in die stad uitspreek nie:

AFR BrinkOnTenderRigging