# Die DA sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die sperdatum misgeloop om duidelikheid te gee oor leefstyloudits vir polisielede. Geen vorderingsverslae of dokumentasie is teen gister se sperdatum gegee nie, ondanks vroeëre beloftes dat die proses begin het. Lisa Schickerling van die DA sê oudits is noodsaaklik om openbare vertroue te herstel te middel van beweerde korrupsie en onverklaarbare rykdom onder senior polisie-offisiere:
DA beskuldig Cachalia dat hy sperdatum vir polisie-leefstyloudits gemis het [KLANK]
AFR SchickerlingOnLifestyleAudits