# Die DA het die ANC gekritiseer vir die verwerping van ‘n mosie om billike eiendomsbelasting te implementeer in 19 van Tshwane se onwettig-ontwikkelde gebiede soos Kleinfontein en Moshate Gardens. Die DA se woordvoerder oor Finansies, Jacqui Uys, sê ingevolge die voorstel sou duisende erwe billik belas word. Sy beweer die ANC het ‘n geleentheid vir gelykheid misgeloop en doen ‘n beroep op inwoners om voor Vrydag beswaar te maak teen die stad se aangepaste waardasielys:
DA beskuldig ANC dat hy billike eiendomsbelasting in Tshwane blokkeer [KLANK]
ENG-UysOnTaxes