# Die DA doen ‘n beroep op Tshwane se waarnemende stadsbestuurder, Musa Kumalo, om geen onreëlmatige verkryging of onwettige besteding goed te keur nie. Dit volg op die skorsing van stadsbestuurder Johann Mettler. Die party beweer Mettler se skorsing kan die deur vir korrupsie oopmaak. Cilliers Brink van die DA sê indien hulle verkies word om te regeer na die plaaslike regeringsverkiesing in November, sal die party alle verkrygingsbesluite wat gedurende hierdie tydperk geneem is, hersien:
DA belowe om streng teen onreëlmatige verkryging in Tshwane op te tree [KLANK]
AFR BrinkOnProcurement