# Die DA se burgemeesterskandidaat vir Tshwane, Cilliers Brink, het belowe om die Hammanskraal-skoonwaterprojek te voltooi en die watertenkwa-mafia aan te pak. Brink sê ‘n jaar nadat die burgemeester, Nasiphi Moya, verkies is, worstel inwoners steeds met ‘n gebrek aan drinkbare water, ten spyte van groot vordering onder die vorige DA-geleide koalisie. Hy gee die ANC-koalisie die skuld vir die vertragings en die stygende kostes van tenkwaens, en onderneem om skoon kraanwater en verantwoordbaarheid in Tshwane te herstel:
DA belowe om Hammanskraal-skoonwaterprojek te voltooi [KLANK]
AFR-BrinkOnWater