# Die DA sê hy sal veg teen pogings deur die ANC en sy koalisievennote om lojaliste in senior bestuursposisies in die Stad Tshwane aan te stel. Die party beweer die ANC gebruik ‘n brief van die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo as instrument om die huidige senior bestuurders te vervang met ANC-kaders. Cilliers Brink van die DA glo dit sal ernstige skade aan die stad se bestuur berokken:
DA belowe om ANC se beweerde kaderaanstellingsplan in Tshwane te beveg [KLANK]
AFR BrinkOnCadres