# Die DA in Gauteng het belowe om aan te hou baklei totdat alle organisasies sonder winsbejag hul befondsing betyds ontvang. Die party gee swak beplanning deur die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling die skuld vir die vertraging met die ondertekening van diensvlakooreenkomste, wat betalings vertraag het. Refiloe Nt’sekhe van die DA sê die vertraging ontneem duisende kwesbare mense van noodsaaklike welsynsdienste:
DA beloof om aan te hou baklei tot organisasies in Gauteng hulle betalings betyds ontvang [KLANK]
ENG RefiloeOnNPO