# Die DA sê hy is bekommerd oor die voortdurende vertragings in die afhandeling van die opdrag vir die Parlement se ad hoc-komitee, wat die bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, moet ondersoek. Die komitee het gister vergader om die voorgestelde opdrag verder te bespreek, met alle partye wat hul standpunte ingedien het. Ian Cameron van die DA sê hulle het die ANC se poging om die Parlement se prokureurs in plaas van onafhanklikes te gebruik, en dat die voorsitter uitsluitlike beheer oor ondervraging het, teengestaan:
DA bekommerd oor vertraging in afhandeling van verwysingsraamwerk vir komitee oor SAPD-korrupsie [KLANK]
ENG CameronOnCommittee