Skip to content

DA bekommerd oor groepe gekant teen migrante wat hospitale in Gauteng beheer [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê hy is bekommerd dat groepe wat teen migrante gekant is soos Operasie Dudula en March and March toenemend beheer verkry oor verskeie hospitale en klinieke in die provinsie. Die party sê dit is onwettig en plaaslike sekerheidswagte, misdaadbewaarders en polisie moet ingryp. Jack Bloom van die DA sê hy is Vrydag by die Orchards-kliniek in die ooste van Johannesburg voorgekeer deur sogenaamde gemeenskapsaktiviste en vir sy ID gevra:

ENG JackonAnti-Migrant