Skip to content

D449-pad naby Tshedza in Limpopo gesluit ná voertuigbotsing [KLANK]

# Die D449 naby Tshedza Ha-Mailula in Limpopo is tydelik gesluit ná ‘n botsing tussen drie voertuie. Die provinsiale Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid se woordvoerder, Mashudu Mabata, sê wetstoepassing en noodspanne is tans op die toneel. Motoriste word versoek om alternatiewe roetes te gebruik. Mabata vra motoriste om waaksaam te wees, versigtig te bestuur en gehoor te gee aan die verkeersbeamptes op die toneel:

ENG-MabataOnAccident