# CrisisOnCall doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om eerder voor te berei as om paniekerig te raak oor vandag se beplande betogings. Mense wat vir werk of gedurende die skoolvakansie reis, word versoek om hul roetes noukeurig te beplan, bekende protesareas indien moontlik te vermy en ingelig te bly met geloofwaardige nuus en verkeersopdaterings. Ruan Vermaak van die organisasie het pendelaars aangeraai om reisplanne met familie of kollegas te deel en kalm te bly en die gebied te verlaat as daar betogings is:
CrisisOnCall vra Suid-Afrikaners om voor te berei en nie paniekerig te raak oor vandag se betogings nie [KLANK]
AFR VermaakOnProtest