Skip to content

Krieket: Santner is Nieu-Seeland se kaptein in eerste toets teen Zimbabwe

# Krieket: Mitchell Santner sal Nieu-Seeland aanvoer in die eerste toets teen Zimbabwe wat môre in Bulawayo begin terwyl Tom Latham nog sukkel met ‘n skouerbesering. Die aanvangskolwer sal by die span bly met die hoop om fiks te wees wanneer die tweede toets volgende Donderdag begin, ook in Bulawayo. Santner het die Swartpette tot ‘n oorwinning gelei in die onlangse driehoekige T20-reeks teen Zimbabwe en Suid-Afrika. Dit is Nieu-Seeland se eerste toetsreeks in Zimbabwe sedert 2016.