# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die vermindering in padongelukke en -sterftes oor Paasnaweek verwelkom. Voorlopige berigte dui daarop dat geen noodlottige ongelukke op die N1 voorgekom het nie. Creecy skryf dit toe aan verskerpte wetstoepassing en openbare bewusmakingspogings, maar is steeds bekommerd oor voortgesette gevalle van dronkbestuur en pogings om verkeersbeamptes om te koop. Sy vra motoriste om waaksaam te bly:
Creecy verwelkom daling in Paas-padsterftes [KLANK]
ENG-CreecyOnReport