# Cosatu het die vakbond Nehawu gelukgewens met sy diens van 38 jaar aan werkers. Die federasie sê Nehawu het sedert sy stigting op 27 Junie 1987 ware betekenis aan vakbondwese verleen wat verder strek as die stryd in die werkplek – hy het ook klem geplaas op die uitwerking van armoede op burgers. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê Nehawu het oor die jare veerkragtigheid getoon in die bevordering van werkers se regte:
COSATU wens NEHAWU geluk met sy 38ste bestaansjaar [KLANK]
ENG ZaneleonHEHAWU