# Die vakverbond Cosatu sê spanning tussen vennote van die driedelige alliansie verswak die alliansie. Die spanning tussen die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty word veroorsaak deur die SAKP se besluit om vir die eerste keer onafhanklik aan ʼn munisipale verkiesing deel te neem. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê indien die spanning nie opgeklaar word met die nodige politieke volwassenheid en strategiese versiendheid nie, kan die oorlewing van die alliansie bedreig word:
Cosatu vrees oorlewing van driedelige alliansie kan bedreig word deur ANC-SAKP-spanning [KLANK]
ENG ParksONAlliance