Skip to content

COSATU vra premier van Noordwes om vinnig werkers se betaling in Ditsobotla-plaaslike munisipaliteit te reël [KLANK]

# Cosatu en Samwu versoek die premier van Noordwes, Lazarus Mokgosi, om vinnig op te tree en te verseker werkers van die Ditsobotla-plaaslike munisipaliteit ontvang teen môre hul salarisse. Die vakbondfederasie sê die amptenare is reeds drie maande sonder salaris. Kabelo Kgoro van Cosatu sê die organisasie en Samwu het met die burgemeester, Molefe Morutse, vergader wat bevestig het die munisipaliteit het wel aan die Nasionale Tesourie se vereistes voldoen om hulle deel van ‘n billike aandeel te ontvang:

ENG KabeloonDitsobotla