# COSATU vra die Parlement om die openbare deelnamefase vir die Wet op Beskermde Bekendmakings vinnig te open om korrupsie doeltreffend te bestry en verklikkers te beskerm. Die aanvanklike venster vir skriftelike openbare voorleggings het amptelik gesluit en die wetgewende proses beweeg nou na parlementêre openbare verhore. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê Suid-Afrika kan dit nie bekostig om slap te lê as hulle verklikkers moet beskerm nie:
COSATU vra Parlement om openbare deelnamefase vir Wet op Beskermde Bekendmakings vinnig te open [KLANK]
ENG ParksONParticipation