Skip to content

Cosatu vra dringende vergadering met nuwe leierskap van Hoër Onderwys [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu gaan ‘n dringende vergadering aanvra met die nuwe minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, en sy adjunk, Nomusa Dube-Ncube. Woordvoerder Matthew Parks sê dit sal verseker dat die departement sy pogings volhou en met die federasie sal saamwerk om in die vaardighede en opleiding van werkers te belê, veral om die befondsing van werker-opleiding te herstel:

ENG MatthewonUrgentMeeting