Skip to content

Cosatu vra dringende veiligheids-oudit na brand in Tembisa-hospitaal

# Die vakbondfederasie Cosatu is baie bekommerd oor die brand in die noodeenheid van die Tembisa-hospitaal in Gauteng. Die organisasie sê hospitale moet veilige ruimtes wees, maar brande, soos 2021 s’n in Charlotte Maxeke, stel lewens in gevaar en plaas druk op bronne. Cosatu vra die Departemente van Gesondheid en van Arbeid om dringend te kyk na infrastruktuur- en personeelveiligheid by al die provinsie se hospitale, en vra ook toerekenbaarheid: