Skip to content

COSATU vier Internasionale Dag vir Menswaardige Werk in provinsies [KLANK]

# Die vakverbond COSATU gaan verskeie geleenthede regoor provinsies lei om die Internasionale Dag vir Menswaardige Werk môre te vier. Woordvoerder Zanele Sabela sê in sy 40-jarige bestaan, was die vakverbond aan die voorpunt van die bevordering, verdediging en beskerming van werkersregte en -belange met die doel om hulle werk- en lewensomstandighede te verbeter. Sy sê werkers word nog steeds deur vernietigende ekonomiese uitdagings gekonfronteer, insluitend werkloosheid, armoede en ongelykheid:

ENG ZaneleonActivities