# Die vakverbond Cosatu verwelkom die Posbank se belegging van meer as 500-miljoen-rand oor die afgelope drie jaar in tegnologie en infrastruktuur. Kliënte van die Posbank wat takke van die Poskantoor gebruik vir toegang tot hul rekeninge sal nou nuwe en uitgebreide bankkanale hê. Dit sluit in deposito- en onttrekkingsdienste deur Standard Bank en handelaars. Matthew Parks van Cosatu sê kliënte het nou toegang tot meer betroubare bankdienste:
Cosatu verwelkom Posbank se belegging van meer as R500-miljoen om kliëntediens te verbeter [KLANK]
ENG MatthewONPostbank