Skip to content

Cosatu verwelkom opname van meer as 400 werkers van Sol Plaatjie-munisipaliteit [KLANK]

# Cosatu het die opname van 498 werkers as permanente werknemers van die Sol Plaatjie-munisipaliteit in die Noord-Kaap verwelkom. Die werkers was voorheen op ‘n kontrakbasis vir tussen 10 en 15 jaar in diens. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê dit is ‘n oorwinning vir werkers, aangesien hulle nou vir die volle voordele in aanmerking sal kom waarop staatsamptenare geregtig is:

ENG ZaneleonWorkers