Skip to content

Cosatu verwelkom ontbinding van Padongelukkefonds se bestuursraad [KLANK]

# Cosatu verwlkom die ontbinding van die Padongelukkefonds se bestuursraad. Dit volg ná bestuurs- en bedryfsuitdagings. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het verklaar die raad het versuim om sy pligte as trustee na te kom, en gevolglik die vertroue geskend in sy vermoë om die entiteit doeltreffend te bestuur. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die raad was jammerlik gebrekkig:

ENG MatthewonRAFBoard