# Cosatu het die Nasionale Vergadering se goedkeuring van die Wysigingswetsontwerp op Immigrasie verwelkom en ondersteun die progressiewe Wetsontwerp na ‘n uitspraak in die Konstitusionele Hof. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê hoewel hy hierdie vanselfsprekende wysigings verwelkom, is dit van kardinale belang dat die Parlement en die Departement van Binnelandse Sake seker maak persone onder 18 jaar word nie van hul gesinne geskei of na plekke gestuur waar hul grondwetlike reg op veiligheid in die gedrang is nie:
COSATU verwelkom Nasionale Vergadering se goedkeuring van Wysigingswetsontwerp op Immigrasie [KLANK]
ENG MatthewonImmigration