# Die vakverbond Cosatu in Gauteng het die Departement van Gemeenskapsveiligheid versoek om onmiddelik die herbenutting van misdaadvoorkomingsbewaarders in te stel. Dit volg ná die Openbare Beskermer se bevindings dat die bewaarders se vorige rol in wetstoepassing onregmatig was. Amos Monyela van Cosatu prys premier Panyaza Lesufi se plan om die bewaarders by die Gautengse Verkeerspolisie en Spesiale Wetstoepassingseenheid te integreer, met 18 tot 36 maande se intensiewe opleiding:
Cosatu verwelkom Lesufi se vinnige reaksie op Openbare Beskermer se bevindings oor misdaadbewaarders [KLANK]
ENG MonyelaOnRepurposing