# Die vakverbond Cosatu verwelkom die Gelykheidshof se onlangse uitspraak wat haatspraak teenoor die LGBTQIA+ gemeenskap veroordeel. Regslui vir Menseregte en die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het die saak teen ʼn openbare figuur, Ngizwe Mchunu, aanhangig gemaak. Dit volg na ʼn vlaag aanlyn haatspraak, teistering en diskriminasie teen LGBTQIA+ persone. Cosatu-woordvoerder Nonzuzo Dlamini sê haatspraak en haatmisdade het geen plek in die land se swaarverdiende demokrasie nie:
Cosatu verwelkom Gelykheidshof se uitspraak oor LGBTQIA+ [KLANK]
ENG DlaminiONHateSpeech