# Cosatu het Eskom se nasionale bekendstelling van slimmeters verwelkom. Die projek is deel van die kragvoorsiener se groter plan om die nasionale netwerk te moderniseer. Eskom beoog om oor die volgende drie jaar 7,2-miljoen slimmeters deur die land te installeer. Die huidige fase van die bekendstelling sal na verwagting sowat 800-duisend kliënte bevoordeel. Matthew Parks van Cosatu sê die projek is ‘n belangrike deel van Eskom se maatskaplike ooreenkoms wat hulle aan die gang gesit het:
Cosatu verwelkom Eskom se nasionale slimmeter bekendstelling [KLANK]
ENG MatthewonEskom