Skip to content

Cosatu verwelkom die regering se ingryping met toelaagbetalings aan onderwysassistente [KLANK]

# Cosatu het die regering se ingryping verwelkom in die oplossing van die toelaagbetalings vir onderwysassistente onder die Basiese Onderwys-indiensnemingsinisiatief. Die vertraging in betalings is veroorsaak deur administratiewe probleme wat verband hou met die oplaai en verifikasie van bywoningsregisters. Dit is ‘n verpligte proses wat bedoel is om aanspreeklikheid te verseker en betalings aan spookwerknemers te voorkom. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die Departemente van Indiensneming en Arbeid en Basiese Onderwys moet toesien dat dit nooit weer gebeur nie:

ENG MatthewPayEducation