Skip to content

COSATU verwelkom die Hooggeregshof se besluit om lae-koste mediese fondse te keer [KLANK]

# Die Vakbond-federasie Cosatu het die Hooggeregshof in Pretoria se besluit verwelkom om die Raad van Gesondheidsfinansierders te keer om afgewaterde mediesefonds-alternatiewe aan die Nasionale Gesondheidsversekering te bied. Die hof het beslis sulke opsies voldoen nie aan die voorgeskrewe minimum voordele ingevolge Suid-Afrikaanse wetgewing nie. Zanele Sabela van Cosatu sê hierdie alternatiewe fondse sal die doelwitte van universele gesondheidsorg ondermyn:

ENG-SabelaOnHealth