# COSATU verwelkom die Departement van Binnelandse Sake se besluit om die verwerking van asielaansoeke by sy kantore tydelik op te skort. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die stap is nodig om personeel, aansoekers en die publiek te beskerm. Hy veroordeel oortredings van immigrasiewette en xenofobiese geweld en beklemtoon wetstoepassing is die staat se verantwoordelikheid en nie die van vigilante-groepe nie:
COSATU verwelkom besluit om vlugtelingaansoeke tydelik op te skort [KLANK]
ENG ParksONRefugee