Skip to content

Cosatu verwelkom alle opregte pogings om hoë misdaadvlakke in Gauteng te takel [KLANK] 

# Die vakverbond Cosatu in Gauteng verwelkom die omvattende hersiening van die provinsiale Verkeersbeampte-program wat daarop gemik is om misdaad te bekamp, openbare infrastruktuur te beskerm en volhoubare werksgeleenthede vir jongmense te skep. ʼn Nuwe gemengde model sal die program omskep in ʼn enkele Verkeersbeampte-korps wat oor drie spesialis-rigtings bedryf word. Cosatu se woordvoerder, Amos Monyela, sê die welslae sal afhang van behoorlike opleiding, voldoende hulpbronne, duidelike aanspreeklikheids-maatreëls en streng nakoming van wette:

ENG MonyelaONCrime