# Cosatu het die aanstelling van die Suid-Afrikaanse Poskantoorraad verwelkom. Die woordvoerder van Cosatu, Matthew Parks, sê die Poskantoor is vir te lank toegelaat om feitlik ineen te stort. Hy sê benewens die Poskantoor se versuim en onvermoë om met strukturele verskuiwings in die pos- en kommunikasiesektor tred te hou, het die afwesigheid van toegewyde en doelgerigte leiers grootliks tot die geweldige agteruitgang bygedra:
COSATU verwelkom aanstelling van Poskantoor-raad [KLANK]
ENG ParksONBoard