Skip to content

Cosatu verwelkom aansoek vir opheffing van Poskantoor se sakeredding [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu sê die Suid-Afrikaanse Poskantoor kan met bevoegde bestuur herstel word en weer ʼn bydrae lewer om ekonomiese groei te stimuleer en werk te skep. Die Poskantoor se gesamentlike sakereddingpraktisyns het ʼn aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die sakeredding te beëindig. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die afwesigheid van toegewyde en bevoegde leierskap is die oorsaak van die Poskantoor se pynlike verval:

ENG ParksONPostOffice