# Cosatu verwelkom die afgelope jaar se 18-persent of 42-miljard-rand toename in besteding aan openbare infrastruktuur, wat altesaam 276-miljard-rand beloop. Dit sluit in Eskom se 10,2-miljard-rand toewysing aan infrastruktuur en die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika wat sy besteding met 5,9-miljard-rand verhoog het. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die regering, met die aktiewe betrokkenheid van wetstoepassers, moet konstruksiemafia-sindikate en ander afpersers takel wat verskeie bouprojekte gyselaar hou: