Skip to content

Cosatu veroordeel die Instituut vir Rasseverhoudinge se aanval op die Wet op Gelyke Indiensneming [KLANK]

# Cosatu sê hy veroordeel die Instituut vir Rasseverhoudinge se aanval op die Wet op Gelyke Indiensneming. Die instituut het gesê hy gaan die wet in die hof teenstaan. Hy sê hy wil die gevolge keer wat dit op skaars werksgeleenthede gaan hê en wil die Menseregtehandves beskerm. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die wet is byna so oud soos die land se demokrasie en het reeds die toets van tyd én vorige hofuitsprake deurstaan:

ENG MatthewonEquity