Skip to content

COSATU veroordeel Amerikaanse ambassade se media-geleentheid en beskuldig hom van ondermyning van SA se soewereiniteit [KLANK]


# COSATU veroordeel wat hy noem ‘n media-geleentheid wat die Amerikaanse ambassade gebruik het om ‘n bespotting te maak van Suid-Afrika se grondwetlike soewereniteit. Die vakbondfederasie se woordvoerder, Matthew Parks, sê vryheid van spraak en van die media word in Suid-Afrika se Grondwet beskerm, en behoort nie deur diplomatieke sendings misbruik te word om vals inligting te versprei nie. Hy sê diplomatieke sendings behoort internasionale norme en Suid-Afrika se soewereiniteit te respekteer:

ENG ParksONSovereignty