# Cosatu sê hy steun die vakbond Popcru se versoek dat polisielede se sterftetoelaag verhoog word. Sewe-en-twintig polisielede is tussen 1 April verlede jaar en 31 Maart vanjaar aan diens dood. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê dis onaanvaarbaar dat die sterftetoelaag sedert sy ontstaan op 250-duisend-rand bly en voeg by dit kan nie na hul dood die lede se gesinne onderhou nie:
Cosatu steun Popcru se oproep vir verhoging in polisielede se sterftetoelaag [KLANK]
ENG ZaneleonGrant